Woldemar en Relna Cloete, Bellville

Beste Johan en medewerkers

1 Julie 2005

Hiermee, ons opregte dank vir ons mooi dubbelmotor-afdak. Johann, jy was ons eerste kontak met Proport. Dankie vir jou flink reaksie. Dankie vir die professionele, dog vriendelike manier waarop jy ons ingelig het oor moontlikhede ons het, en watter moontlikhede daar is in die gebruik van materiaal en metodes vir die oprigting van die afdak. Jy het geduld met al ons vrae en dan kennersandwoorde word wardeer.

Dankie aan Cor vir sy gereelde inloer tydens die oprigting.

Aan John en sy span, dankie vir die netjiese stuk werk wat julle flink voltooi het, t.s.v die harde reenbuie wat kort-kort reen-onderbrekings veroorsaak het.

Johann, dankie vir jou gereelde inloer en kom verneem of ons tevrede is. Ons wardeer jou betrokkenheid. Ons sal julle met vrymoedigheid aanbeveel aan mense wat afdakke wil laat bou

Vriendelike groete,
Woldemar en Relna Cloete
Bellville