Willie en Rita Swanepoel, Brackenfell

Geagte Proport

25 November 2000

Baie dankie vir die puik diens wat julle firma gelewer het, met die opsit van afdakke. Die werk is uiters professioneel, en ons as eienaars van die eiendom is baie tevrede.

Dankie ook aan Corlo en sy span. Julle firma kan trots wees om sulke manne in julle diens te kan he.

Nogmaals dankie

Willie en Rita Swanepoel
Brackenfell