Ebrahim en Fa’eema Adams, Strand

Mr Van Eeden
Proport Pool Enclosures

08 Augustus 1996

Graag wil ek net my dank en waardering uitspreek vir u reaksie op my n telefoonoproep.

Die dakkonstruksie is deur u maatskappy gedurende 1992  hier in die strand by ons huis aangebring en sederdien het ek  regtig geen problem ondervind nie . Vanoggend , 8 Augustus, het ek n propleem opgetel en u om 9h00 geskakel. Tot my verbasing en vreugde het u werksmense, of liewer vriende, soos dit al aan my bekend gemaak is, om 11h00 in die strand opgedaag en gou-gou met liefde en vriendelikheid my probleem opgelos.

Aan Robert en sy maats – thanks for n job well done.

To Proport – I have always admired you and I am indeed proud that I can boast with work done by Proport.

Keep up the good work!

Groete aan u en Gideon

Ebrahim en Fa’eema Adams
Strand